Matt 6v13-34 14Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 15Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. 16En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon weg.
Matthew 6v14-32 14Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 15Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. 16En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon weg.
Matt 6v13 En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose.
Matthew 6v11&12 11gee ons vandag ons daaglikse brood; 12en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
Romans 4 v 18 - 20 18Hy het teen hoop op hoop geglo dat hy vader sou word van baie volke volgens wat gesê was: So sal jou nageslag wees. 19En sonder om te verswak in die geloof het hy, al was hy omtrent honderd jaar oud, nie gelet op sy eie liggaam wat alreeds verstorwe was, en op die verstorwe toestand van die moederskoot van Sara nie.
Matthew 6 9Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; 10laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
5En wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die geveinsdes nie; want hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die strate te staan en bid, om deur die mense gesien te word. Voorwaar Ek sê vir julle dat hulle hul loon weg het. 6Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde. 7En as julle bid, gebruik nie 'n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word. 8Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra. 9Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word;
Matthew 6 7En as julle bid, gebruik nie 'n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word. 8Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.
Matthew 6 1Pas op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien te word nie; anders het julle geen loon by julle Vader wat in die hemele is nie.
Aanhouer Wen - Luke 18 1En Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel met die oog daarop dat 'n mens gedurig moet bid en nie moedeloos word nie, 2en gesê: Daar was 'n regter in 'n stad wat God nie gevrees en geen mens ontsien het nie. 3En daar was in daardie stad 'n weduwee, en sy het gedurig na hom gekom en gesê: Doen reg aan my teenoor my teëparty. 4En 'n tyd lank wou hy nie; maar daarna het hy by homself gesê: Al vrees ek God ook nie en al ontsien ek geen mens nie,