Hebreërs 3vs2-3 Hy is getrou aan God wat Hom aangestel het, soos ook Moses getrou was in die hele huis van God. Maar Jesus is groter heerlikheid waardig geag as Moses, net soos die een wat 'n huis bou, meer eer waardig is as die huis.

Hebreërs 2vs17-18 Daarom moes Hy in alles word soos sy broers, sodat Hy goed kan wees vir hulle en ’n Hoëpriester kan wees wat sy werk goed doen. Sy werk is om te doen wat God wil hê en om die sondes van die volk te versoen. Jesus het self baie swaar gekry, en die duiwel het probeer om Hom te verlei, daarom kan Hy mense help wanneer die duiwel hulle ook wil verlei.

Gee aandag

Hebreërs 2vs3 “…hoe sal ons dan ontkom as ons so 'n groot saligheid verontagsaam het?”

Honouring God

Luke 7vs45-48 You gave me no kiss, but from the time I came in she has not ceased to kiss my feet. You did not anoint my head with oil, but she has anointed my feet with ointment. Therefore I tell you, her sins, which are many, are forgiven—for she loved much. But he who is forgiven little, loves little.” And he said to her, “Your sins are forgiven.”

Hebreërs 1vs3 Uit Hom straal die heerlikheid van God en Hy is die ewebeeld van die wese van God. Hy hou alle dinge deur sy magswoord in stand. Nadat Hy die reiniging van sondes bewerkstellig het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoë hemel.

Die Seun

Voorbeelde (SD)

Die simpatie van Jesus

Hebreërs 2vs17-18 Daarom moes Hy in alles word soos sy broers, sodat Hy goed kan wees vir hulle en ’n Hoëpriester kan wees wat sy werk goed doen. Sy werk is om te doen wat God wil hê en om die sondes van die volk te versoen. Jesus het self baie swaar gekry, en die duiwel het probeer om Hom te verlei, daarom kan Hy mense help wanneer die duiwel hulle ook wil verlei.

12345678910 ... 1112