Die Westminister’s Katergisme haal aan dat die hoofdoel van die mens is om God te verheerlik en om hom in God te verlustig. Volgens John Piper word God die meeste verheerlik in ons, as ons ten vollle vervuld is in Hom.
Jesaja 66 Verootmoediging voor God Ons lees in Jesaja 66 dat God te soeke is na drie dinge; Nederigheid, Berou en ontsag vir Sy word. Die God wat alles het, kyk uit vir iets in die mens – Wat ‘n groot gedagte! En wat beteken dit vir ons, vandag?