House Afrikaans VM

Wees vervul met die gees

Efesiërs 5:15 "Daarom moet julle seker wees dat julle reg lewe."

Honger na God

Hooglied 1:2 "Sy sê, 'Ja, jy is lief vir my, en dit is lekkerder as wyn.'"

Intimiteit met God

Johannes 17:3 "As hulle die ewige lewe het, dan beteken dit hulle ken U, die enigste ware God, en hulle ken My, Jesus Christus, U het My na die wêreld gestuur."

Efesiërs 2:10 "God het hierdie goeie dinge wat ons moet doen, lank gelede gereedgemaak."

Ons is God se werkmanskap

Efesiërs 2:10 'want dit is God wat ons gemaak het wat ons is. Hy het vir Christus Jesus gestuur sodat ons soos nuwe mense kan lewe en goeie dinge kan doen. God het hierdie goeie dinge wat ons moet doen, lank gelede gereedgemaak.'

Ons lewe in Babilon

Jeremia 29:12 "Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister. En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart."

Die liefde van die Heilige Gees

Johannes 3:8 "Die wind waai waar hy wil. Jy kan die wind hoor, maar jy weet nie van waar dit kom en waarnatoe dit gaan nie. So is dit ook wanneer iemand uit die Gees gebore word.”

Hy kies jou

Efesiers 3:17 '...dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.'

Die liefde van God

Romeine 5:5 "En dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.."

Belonings

Matthéüs 6 “Moenie julle godsdienstige pligte in die openbaar nakom om deur mense gesien te word nie, want dan kry julle geen beloning van julle Vader wat in die hemel is nie.

Previous12345678910 ... 1112