Matt 6v7&8 : Bid tot 'n soewereine Vader (SD)

Matthew 6 7En as julle bid, gebruik nie 'n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word. 8Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.

Matthew 6

7En as julle bid, gebruik nie 'n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word.  8Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.