William Warren
Kolossense 1vs22-23 Maar nou het Hy ook julle met Homself versoen deurdat sy Seun as mens gesterwe het om julle heilig, sonder smet en onberispelik voor Hom te stel. Maar dan moet julle vas en sterk bly staan in die geloof en julle nie laat losruk van die hoop wat in julle gewek is deur die evangelie wat julle gehoor het nie. Dit is die evangelie wat aan al die mense op die aarde verkondig is en waarvan ek, Paulus, 'n dienaar geword het.
Galasiërs 3vs1-7 Julle Galasiërs, is julle dan so sonder begrip? Wie het julle verstand benewel? Jesus Christus is tog so duidelik aan julle verkondig dat julle Hom as 't ware aan die kruis kon sien hang!

Glen Waterston
Malachi 1:2a ' “I have loved you,” says the LORD...'
2 Peter 1:9 "For whoever lacks these qualities is so nearsighted that he is blind, having forgotten that he was cleansed from his former sins."
Jude 1:21 "But you, beloved.. keep yourselves in the love of God..."