
Recent Sermons
Hebrews 6:1 Therefore let us leave the elementary doctrine of Christ and go on to maturity, not laying again a foundation of repentance from dead works and of faith toward God."
Hebreers 6:1 "Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God."
Johannes 3:8 "Die wind waai waar hy wil. Jy kan die wind hoor, maar jy weet nie van waar dit kom en waarnatoe dit gaan nie. So is dit ook wanneer iemand uit die Gees gebore word.”
John 3:8 "The wind blows where it wishes, and you hear its sound, but you do not know where it comes from or where it goes. So it is with everyone who is born of the Spirit.”
John 15:9 “As the Father has loved me, so have I loved you. Abide in my love"
Efesiers 3:17 '...dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.'
Romans 5:5 "And hope does not put us to shame, because God's love has been poured into our hearts through the Holy Spirit who has been given to us."
Romeine 5:5 "En dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.."
Luke 15:20 "And he arose and came to his father. But while he was still a long way off, his father saw him and felt compassion, and ran and embraced him and kissed him."
1 Corinthians 12:13 "For in one Spirit we were all baptised into one body—Jews or Greeks, slaves or free—and all were made to drink of one Spirit."