Andy Leisewitz
John 14:2 "Believe in God; believe also in me. In my Father's house are many rooms."
Heinz Schrader and Leonard Rutten
Piet Lindeque
Hooglied 1:2 "Sy sê, 'Ja, jy is lief vir my, en dit is lekkerder as wyn.'"
Johannes 17:3 "As hulle die ewige lewe het, dan beteken dit hulle ken U, die enigste ware God, en hulle ken My, Jesus Christus, U het My na die wêreld gestuur."
Matthéüs 5:38-39 "Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.’ Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie. As iemand jou op die regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe."
Matthéüs 5:10-12 Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My beledig en vervolg en valslik al wat sleg is van julle sê.
Matthéüs 5:9 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Matthéüs 5:5 Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang.
Matthéüs 5:4 Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.
Big decisions are made based on correct information, but ultimately are determined and sealed by the right conviction which comes from the heart.