Hoe geloofwaardig is jy?
Mattheus 5:37 "Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose"
Mattheus 5:33-73 "Verder het julle gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie vals sweer nie, maar jy moet jou ede aan die Here hou.
Maar Ek sê vir julle: Sweer hoegenaamd nie--nie by die hemel nie, omdat dit die troon van God is; ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad is van die groot Koning; ook by jou hoof mag jy nie sweer nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie.
Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose"