1 Tim 2v1-8 - Gebed : Deel 1 (SD)

1 Timothy 2v1-8 1In die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense; 2vir konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid.

 

Prayer - Part 1 Church in pretoria

1 Timothy 2v1-8

1In die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense;  2vir konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid.  3Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser,  4wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.  5Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus,  6wat Homself gegee het as 'n losprys vir almal, as die getuienis op die regte tyd,  7waartoe ek aangestel is as 'n prediker en apostel — ek sê die waarheid in Christus, ek lieg nie — 'n leraar van die heidene in geloof en waarheid.  8Ek wil dan hê dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef sonder toorn en twis.